In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is reguit wat hou van eerlikheid ... is biekie hardkoppig partykeer maar op meeste tye is ek nie 'n onredelike persoon om mee oor die weg te kom nie, defnitief 'n fun loving persoon - ek haat leuns en glo nie aan 'n kort pad uitweg nie. Ek sal my maat ondersteun in alles wat belangrik is vir hom, en kan ook lekker kan gesels en 'n glasie iets geniet.
Ek is gemaklike met meeste mense met wie ek paaie kruis, maar as my vertroue eers verbreek is dan is dit tickets ... ek is soos 'n leo (sterreteken) en soos die horrorscope beskryf hou ek van om die centre of your universe te wees ... maar ek ken my perke.
Is mal oor die buitelewe en verskillende plekke besoek .... was 2 jaar terug vir die eerste keer in my lewe in Sossusvlei en ook Etosha gewees, dis toe dat die travel gogga my byt.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is op soek na iemand wat weet wat hulle uit die lewe wil he, iemand wat vertroue in sy "ander helfte" het, in alle opsigte.
Iemand wat spontaan, romanties op sy eie manier is, wat my ook sal kan ondersteun, en ook die dag daar sal wees as ek hom nodig het (al is dit net sy opinie / mening), en nie net anders om nie.
Hy moet self-verseker in hom self wees, geld is nie alles in die lewe nie! Al waarna ek soek is iemand wat my aanvaar net soos ek is ... flaws and all.
Ek soek na iemand wat sy drome en lewens ideale met my wil deel al is dit net dat ek hom kan ondersteun .... It is a 2 way street.
Wat Haar Vriende Sê
Aster1980 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië | ||
Ligging: |
Windhoek (Namibië) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 41 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Rooibruin | ||
Oogkleur: |
Groen | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Krullerig; Wild; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Saggeaard; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Instrumentaal; Rock; Swaar Metaal |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Komedie / Sitkom; Speletjiesprogramme |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Kaartspeletjies; Kookkuns; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Backgammon; Krieket; Stap; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Kroegetes |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Visse |