soeknlewensmaat

36 – Windhoek, NamibiŽ

RIVIER VOL IEFDE WIL JOU OORSTROOM

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 42
Sterreteken:
Bul
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Arbeid / Konstruksie; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n' baie rustige mensie vol liefde en help graag waar ek kan. Ek hou glad nie van baklei en stry en oneerlikheid nie.Ek is mal oor water so enige plek by of op water soos die see of dam is n' treat vir my. ek kuier graag saam met familie en vriende en is bitter lief vir braai en potjiekos. Ek luister ook graag musiek en sal graag my lewensmaat gereeld bederf.

mens moet glad nie selfsugtig wees nie en gee as jy het want jy het met niks in die wereld in gekom ie en sal ook met niks uit die wereld nie. Liefde, eerlikheid, en betroubaarheid en respek is die sleutels tot sukses

Haar Ideale Pasmaat

Hy kan enige kwalifikasies he solank hy vir homen sy gesin kan sorg met gemak in alle opsigte. hy moet genoeg tyd met my en die kinder wat later sal kom spandeer en nie sy vriende bo my verkies nie.

ek sal graag saam met hom na n' lodge gaan, saam met hom ap die strant stap en feitlik enige iets op, in en rondom die water sal ek doen.Eintlik is ek oop vir enige iets.

Oneerlikheid en wantrou van byder kante.As sy vriende gedurig bo my gaan verkies en met niks in die huis help soos tuien verk skottelgoed en kos maak.

Wat Haar Vriende SÍ

soeknlewensmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

soeknlewensmaat moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.