Kimberly86

34 – Windhoek, NamibiŽ

Opsoek na a speciale lewensmaat.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
32 - 39
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Groot; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Bruin; Blank / Kaukasiese; Gemeng
Huistaal:
Afrikaans; Duits
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is goed opgevoed, vriendlik, eerlik en opreg.

Ek hou daarvan om te kuier met familie en vriende etc.

Stokperdjies is ek hou om koeke te bak, kos te maak, te brei, en hekkel.

Uitkyk op lewe is ek is broad minded.

Ag wat, leer ken my.

Haar Ideale Pasmaat

Die Kwaliteite van my lewensmaat moet wees: n God's vreesentend man,hy moet kerk toe gaan sy bible lees en n verhounding met God kan het,hy moet eerlik en opreg wees,hy moet my onvoorwaardelik kan lief het, hy moet my sekuriteit gee en my laat veilig voel, hy moet moeite agter my kan maak, hy moet romanties wees, Hy moet my kan uit vat na plekke toe,Hy moet met my familie goed oor die weg kom.Hy moet independent wees ( sy eie kar,blyplek/woonstel).Hy moet my aanvaar vir wie en wat ek is en so sal ek hom ook aanvaar. Niks rook nie.Meskien nou en dan drink nie elke dag nogminder elke naweek.Hy moet langer as ek wees wat 6,5m is ,grooter as ek gebou wees. Hy moet lief vir kinders wees en hy moet van diere hou.

n Verhouding maak werk is net met God!!!!En met God se hulp.En as alby partners hulle kant bring.

Aktiwiteite wat ek met my maat sal deel is enige iets van ek stel my vertroue in hom en om saam fun te het bou die verhouding (smile)Asb nie slange nie.

Wat n verhounding sal vernietig is oneerlikeheid, rond slaapery, nie respect het nie, en as n man n vrou slaan, en as n man n vrou mentally abuse of nie lief het nie.

Wat Haar Vriende SÍ

Kimberly86 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Simpel
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Godsdienstig
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Lyn- / Rolskaats; Perdry; Roei; Rolbal; Rotsklim; Seil; Ski; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters