In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks 'n Christenvrou, saggeaard en stap n reguit pad. Mal oor die buitelug, kampvuur, braaivleis en samesyn met vriende. Ek hou van kinders en diere. Eks netjies en glo n dame moet ALTYD deur 'n ring getrek kan word, of dit nou in 'n aandrok is of sommer net in jeans ! Ek is opreg en baie lojaal teenoor die wie naby my hart is. Eks 'n kontak mens en hou van spontaan drukkies en soentjies gee (en ontvang), sommer net omdat ons omgee. Ek sien die lewe as 'n wonderlike gawe van God wat ons elke dag ten volle moet benut en uitleef. Hou van moderne Afrikaanse musiek, die 80's, gospel en self sommige van die tieners se moderne musiek.
Since English is my home language I guess I should repeat the above in English. Life is too short so I believe every moment should be cherished. I like all the normal things, like being with friends, braai's, camping or just going for a walk in the veld. I'm very particular about appearance and believe a lady should always look her best, in the little black dress or in jeans just hanging out with friends.I like contact so just giving (and receiving) spontaneous hugs and kisses is a big Yes.Life is the greatest gift we've been given and we should carefully choose what we do with it!
Haar Ideale Pasmaat
Hy is vriendelik en eerlik en moet 'n positiewe uitkyk op die lewe he. Hy respekteer vrouens en glo in wedersydse respek in enige vriendskapsverhouding.Hy moet saggeaard wees. Hy moet hard werk maar net so hard kan ontspan (en speel). Iemand wie lief is vir die buitelug of plaaslewe en ook iemand wie gemaklik sosiaal kan verkeer. Sy Christelike waardes moet vir hom belangrik wees en hy moet dit uitleef in sy daaglikse lewe.
Ideal match??? Is there really such a thing?? Friendly, honest, positive attitude to life, mutual respect, well groomed, love nature and be able to socialise with friends. Christian values must be important to him and his life should show it. So in general just a nice guy who appreciates the small things in life.
Wat Haar Vriende Sê
SunshineGirl66 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Gobabis (Omaheke Region), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Engels | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Okahandja; Windhoek; Gobabis (Namibië) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 63 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Breiwerk; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Kampering; Motorsport; Perdry; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis; Veerpyltjies |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |