Kaniaanietsdinki

66 – Windhoek, NamibiŽ

Gemaklik met myself

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Bul
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
58 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
172cm (5' 7.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is tevrede soos my lewe nou is, maar wonder tog of n lewensmaat kwaliteit kan byvoeg. My passies is kos, boeke, diere. Ek is redelik gedrewe as dit by my werk kom, maar verder rustig. Ek wou hierdie kerstyd al n maatjie he, maar dit lyk nie so nie. As jy daar iewers is praat met my.

Haar Ideale Pasmaat

Soek n rustige persoon met n ondersoekende geaardheid m.a.w. hy moenie dink hy weet reeds alles nie. Hy moenie sy paternalistiese houding op my of ander afdwing nie. Tevrede met homself wees en nie van my verwag om hom gelukkig te maak nie. Moet n lekker mens wees saam met wie ek graag tyd sal wil spandeer. Moet kan vuur maak, tent opslaan, my kar vat vir n diens as ek besig is,vir my tee maak as ek besig is. In ruil vir sy hulp sal ek my kant bring. Ek wil ook asseblief die enigste vrou in jou lewe wees

Wat Haar Vriende SÍ

Kaniaanietsdinki het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Blues; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Driekamp; Kampering; Krieket; Rugby; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Seekos
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Eerlikheid:
Uiters