In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n persoon wat hou van dans op n lekker aand. Ek hou van kamp en fotos neem van die natuur. Ek het tans vir my n dune buggy gebou vir tyd verdryf oor ek nie kan stil sit voor n tv heel dag nie. Ek is baie aktief en hou daarvan om met my hande van niks tot iets te maak. Ek hou daarvan op lui dae voor n goeie vliek te sit en kyk. Ek is baie liefdevol, dalk te veel. Ek het vir n oomblik in walvis gebly om ondervinding te kry by indongo maar ek is tans by indongo tak in Oranjemond as n mecanic. As jy hou van die see en gemsboke sien wat mak rondloop in die dorp, dan is dit die plek vir jou ook. Al my vriende ken my as buurman of ET daar. Ek kan selfs n goeie masseering gee vir n seer lyf of net vir ontspanning.
Sy Ideale Pasmaat
Jy moet opreg en eerlik kan wees en moet darem te munste hou van dans al kan jy nie, anders ek sal jou dan leer dans. Jy moet hou van buite lug en natuur en motorsport. Jy moet baie liefdevol wees, want ek het net so baie liefde om met my verlore pasmaat daar buite te deel. As jy swart hare en groen of grys of donker oë en mooi bene het, dan wen jy klaar die stryd. Ouderdom in vandag se lewe speel glad nie meer n groot rol nie maar wel twee siele wat bymekaar hoort.
Wat Sy Vriende Sê
Oranjemund74 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika; Meksiko; Oekraïne; Sjina; Hongkong; Indië; Filippyne; Taiwan; Viëtnam | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
148cm (4' 10.3") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Asiër; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels; Duits | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Fotografie; Gedigte skryf; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Dans; Fietsry; Handbal; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Snoeker; Veerpyltjies; Vlugbal; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Duits; Fynproewer Uitetes; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nie meer nie |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |