Haasdas513Haasdas513

Haasdas513

35 – Katima Mulilo, NamibiŽ

Leer, lewe en geniet!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Katima Mulilo, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja; Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Met 'n naam soos Haasdas kan ek seker as oudmodies beskou word. Ek is konserwatief en plaas groot belang op Christen beginsels en waardes al is ek nie diep gelowig.

Ek sien myself as iemand wat omgee vir my medemens en die natuur. Ek hou van buite in die natuur wees maar ek hou ook net so baie daarvan om by die huis te wees.

Sosiaal is ek nie skaam nie maar hou beslis nie daarvan om die aandag te trek nie(of probeer minstens nie). Ek kan tyd met myself spandeer sonder om onrustig te raak. Ek kom met meeste mense goed oor die weg en kan amper oor enige onderwerp gesels.

Ek spandeer meeste van my tyd by die werk. As ek nie werk nie hou ek van aktief wees. Ek hou van golf, fietsry, draf, roei en soortgelyke aktiwiteite.

Ek dink mens moet probeer om die wereld n beter plek te maak as hoe ons dit gekry het. Ek het nog net nie n manier gekry om bydra te lewer aan die verbetering van die wereld nie.

Ek hou van reis oor die wereld en is iets wat ek graag meer van sal wil doen. Ek hou van ontdekking en nuwe goed leer.

Ek gaan nie nog meer se.

PS.

My engels is ver beter en toe ek die geskryf het het ek nie n afrikaanse woordeboek gehad. Verskoon asb enige spelvoute of verkeerde sinsgebruik.

Sy Ideale Pasmaat

Vir nou sal n vriendin eers net genoeg wees.

Ek wil graag iemand ontmoet met wie ek kan gesels, saam lag en so nou en dan oor die dieper dinge van die lewe gesels.

Ek soek beslis iemand wat oopkom is en ook bereid is om te leer en na ander se menings en standpunte te luister.

My verwagting van n meer ernstige vehouding is eerlikheid en opregtheid bo alles. Ek soek iemand wat die selfde waardes en beginsels het.

My ideale(spelling?) maat moet meer n ekstrovert as ek wees maar nie onrustig raak van alleen tyd spandeer.

Dit is einlik maar moeilik om op te som wat ek presies soek Partykeer verras iemand jou so en jy hou eintlik dalk van heel ander einskappe as wat jy dink.

So kom, verras my...

Wat Sy Vriende SÍ

Haasdas513 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Lank; Gedra hulle goed; Buite beheer
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Saggeaard; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Houtwerk; Kaartspeletjies; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kanovaart; Skaak
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters