Duifieliefde_95Duifieliefde_95

Duifieliefde_95

25 – Swakopmund, NamibiŽ

Eensame voeltjie vlieg alleen.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Swakopmund, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Swakopmund (NamibiŽ)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie vriendelike en opregte mens asook baie reguit ek se n ding soos dit is eerlikheid is die basis van enige verhouding of dit nou vriendskap of watokal is. Ek ondersteun mense tot die beste van my vermoe. Ek geniet vasdans baie asook net bydi huis te bly en sepies kyk. My uitkyk op die lewe is om n sukses te maak van my lewe en my sukses met my sielsmaat te kan geniet.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat my aanvaar soos ek is en wat my kan ondersteun deur moeilike tye altyd daar is vir my asook ek vir hom. Iemand wat oop kaarte sal speel en ook nie sommer oordeel nie. Iemand wat my met respek hanteer. Ek is n "sucker for romance" geniet dit om te bederf asook om bederf te word. Ek soek iemand wat saam met my kan wegbreek vir n naweek. Ek soek n boerseun wat saam my kan visvang en kamp, vir my kan leer jag en sommer baie ander dinge ook.

Wat Haar Vriende SÍ

Duifieliefde_95 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Sarkasties; Skaam; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Lees; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Gholf; Stap; Swem; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Indies; Seekos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie