softiesoftie

softie

40 – Windhoek, NamibiŽ

Interesante bestandeel vir n wen resep.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Windhoek (NamibiŽ)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
23 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
159cm (5' 2.6") - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Vriendelike , saggeaarde ou met duidelike beginsels en waardes, maar oordeel nie en altyd gereed vir avontuur. Ek hou van kook, sosiaal verkeer, reis en fliek. Is ook mal daaroor om te lees ensoms gedigte en kort verhale te skryf. Sport is ook n gunsteling, terwyl konserte , opvoerings en die occasional trip to the art gallery altyd sorg vir n bietjie diversity.

Ek is oor die algemeen nie n oordelerige persoon nie en is bereid om almal die benefit of the doubt te gee. Om te lag en te ontdek is deel van my mens wees, so ek soms bietjie laf wees.

As jy meer wil uitvind. Kontak my...

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet vriendelik, intelligent en fun- loving wees. Kan aanpas by verskillende mense en hul sienswyse , sonder om haar waardes of sienswyse pys te gee.

Defintief moet sy n bietjie of baie stout kan wees , want pret saam met jou geliefde, maak die lewe net soveel smaakliker...

Sy moet ook oop en eerlik met my wees ten alle tye, want dit is nie onderhandelbaar nie.

Laastens hoef sy nie mej. Heelal te wees nie , maar sy moet tog mooi na haarself kyk, want dit beteken sy het self vertroue en weet dat die Eva geslag hier is om skoonheid van binne en buite aan die wereld uit te straal.

Wat Sy Vriende SÍ

softie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Jazz; Klassiek; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
DokumentÍr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Sing; Skilder; Toneelspel
Sport:
Amerikaanse Voetbal; Atletiek; Basketbal; Boks; Draf / Hardloop; Rugby; Sokker; Tennis
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie