ladybug_153

57 – Walvis Bay, Namibië

7

ladybug_153

57 – Walvis Bay, Namibië

Lief vir die lewe en lag!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n No Drama persoon, hou nie van moodswings nie. Ek glo ek kan mense om my inspireer om die mooi in die lewe te waardeer en te lag en om die lewe te geniet. Ek is erg oor enige diere, maar nie reptiele nie... Het op plaas groot geword. Ek werk hard en Wil graag na werk Kan ontspan saam my maat wat ook in my dag Sal belangstel soos ek in syne...
My kinders is vir my belangrik al is hul uit die huis uit, dus is familie NB!
Ek is lief vir die buite lug. n bok vir sports. kan verdiep raak in my eie wereld soms. wil net goeie geselskap waardeer. ek respekteer mense en verwag dieselfde van diegene om my. ek het n kunssinnige streep en geniet arts & crafts op sy tyd. ek wil die mooi nog raaksien in ons donker wereld op die oomblik. ...en ek wil my liefde vir God kan deel met my maat, want HY was nog net goed vir my. (ek loop nie met die Bybel onder die blad nie, maar ek kan getuig van hoe HY my deur swaar tye gedra het...) ek wil net graag n opregte vriend ontmoet wat deur dik en dun by my sal staan en saam kan lag en huil en saam die mooi kan geniet wat die lewe ons nog bied. wat saam my die Klein goedjies in die natuur kan waardeer.
En wat vir die een geld, geld ook vir die ander party. En net om die lewe saam tegemoet te stap as dit ons beskore is en altyd 100%eerlik is met geen verkuilde agendas nie... Die lewe is te kort daar oor!

Haar Ideale Pasmaat

moet kan lag, moet lief wees vir die Here, moet n vrou respekteer in alle opsigte , moet lief wees vir mense en op eie bene kan staan en inisiatief aan die dag le. moet ambisie he. moet trots wees op sy bydrae in en om die huis, en daarvan hou om saam te kook en dinge te doen wat soms uit sy comfort zone is.ek hou van iemand wat sy maat se opinie respekteer en n oor het om te luister… wt oop is vir oortuiging...ek sal graag iemand wil he wat soms onbeplan die kar sal pak en n naweek net weggaan…. wat lief is vir diere want ek is mal oor my toeteldiere, want my opinie is as n mens nie vir n dier kan lief wees nie dan kan jy ook nie vir n ander mens lief wees nie...ek glo egosentriese mens sal my die hase pad laat kies, want vir my is n vriendskap/verhouding 50/50. en die man is die Hoof van die huis en moet gerespekteer word, maar moet respek ook toon, en nie die vrou as n mindere beskou nie. En ons moet saam kan lag op die onmoontlikste tye, en die Klein goedjies in mekaar kan waardeer, en die ander party altyd spesiaal laat voel al is dit net die manier wat daar na n mens gekyk word... elkeen van ons wil spesiaal voel…..dis hoe ons geskape is....

Wat Haar Vriende Sê

ladybug_153 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Walvis Bay, Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kookkuns; Lees; Pottebakkery; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Perdry; Stap; Valskermspring; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse; Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters