In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vol humor glas is altyd half vol en lag graag, weet wat ek wil he in die lewe en leef daarvoor. My woord is my eer, eerlikheid is eerste.My vriende se ek is 'n lekker kuier mens.En hulle love om saam met my te kuier. Ek is 'n kontak mens hou van drukkies en soentjies. Baie Moranties, Ek hou van die buitelewe, kamp graag, sonsopkoms glasie wyn by sons ondergang, lief die see hou van stap. Hou van reen dans sommer daarin. Enige games, Tenpinbowling, kaart, darts enige bord games. knobel ens ens, Kyk graag my sepies op tv is lief om balet, atletiek en so te kyk . hou van lees, kook graag en waardeer 'n helpende hand in die kombuis. Ek is nou al 5 jaar alleen en dink dis tyd om nou weer 'n maat te kry. En ons doen alles saam. Ek hou van skuimbad tap en lekker ontspan. Jy sal ook nie alleen stor nie, ons doen dit saam.
Die buite lewe is lekker g doen graag toere 4x4 as daar is. Ek is 'n gemiddelde vrou met baie liefde om te gee aan die regte man. Die huwelik skrik my nie af nie en ek hou van my mans biekie jonger as ek. Maar die regte man se ouderdom is net 'n nommer. Die lewe is so kort en die tyd loop nou afdraant, wil nog graag mooi en lekker dinge saam met die regte person beleef. So manne kom ons kyk wie wil saam met my 'n pad stap. Ek sluit aan en skryf vir jou so wees asb ordentlik en skryf terug. Se as jy nie belangstel nie asb. Ek sal die eerlikheid waardeer ek is mooi groot en sal dit verstaan. Ek oorweeg dit om daai karavaan te koop en dan toer ons Afrika. Tyd sal leer. So kom Manne moenie skaam wees nie. Ek het my eie alles deur die meul en wil nou rustigheid he. Met geduld en liefde, respek. En sommer net vir oulaas uitspan en geniet.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet eerlik en opreg wees, hy moet weet wat hy in die lewe wil he. hy moet weet hoe om 'n vrou te hanteer respek en wedersydse vertroue is 'n moet, hy moet handig wees orals. Kortom hy moet 'n man wees wat kan. Hy moet 'n kontak persoon wees en van romanse hou. Met ander woorde sal hy die broek dra in die verhouding nie ek nie en by my is mans die jagters . Nie ek nie. Ek sal ook toenadering soek, maar by my begin alles vroeg in die dag want dit bepaal die aand. Hy moet weet hoe om toenadering te soek. Hy moet hou van die buite lewe kamp see, en hy moet ten alle tye eerlik en betroubaar wees. Sy woord moet sy eer wees. Hy moet humor he. Bo dit alles moet hy my beste friend wees daar moet respek wedersyds wees. DIE RES KOM VANSELF. Hy kan my maar 'n ding of twee leer ek leer graag nuwe dinge. Hy moet darem regtig 'n grap ook kan maak. En een kan vat, humor is belangrik. Die gewone man ek soek niks fansie nie. Ons moet net weet waarheen ons gaan en dit vir mekaar moontlik maak. Verkieslik moet hy finansieel versorg wees. En hy moet van my hou.
Wat Haar Vriende Sê
DisEk60_wmj het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Windhoek (Okahandja), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vervoer | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
57 - 75 | ||
Sterreteken: |
Kreef; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
154cm (5' 0.6") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Ander | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Afgetree; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
Ek is op my gemaklikste wanneer ek poedelnakend is |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rock; World |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Biljart Snoeker; Boks; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kegelbal; Krieket; Liggaamsbou; Motorsport; Oriëntering; Perdry; Pluimbal; Rolbal; Rugby; Skaak; Ski; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Yshokkie; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Wat's werk? |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Hond(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |