In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 14 jaar terug geskei en is opsoek na my lewensmaat. Ek werk waar dit moeilik is om dames te ontmoet. Ek is n aangename ou. Ek kuier graag by vriende, hou van kamp, visvang en hou van avontuur. Ek is opreg, eerlik en soek my maatjie. Ek is nie n rondloper nie. Ek soek net 1 vrou in my lewe, dankie!
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet nie oor besitlik wees nie. Sy moet nie n man emosioneel afbreek nie. Sy moet dinge wat pla op n mooi en ordentlike manier kan sit en uit praat. Geen mental disorders nie, asb!
Ek is baie flexible, maar iemand wat ook hou van kamp en die see, avontuur sal lekker wees. Dis vir my great as mens goedjies saam kan doen.
Wat Sy Vriende Sê
Bestemaats het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek, Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
51 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Namibië | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
32 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Bestemaats moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.