In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n baie vriendelikke persoon. Raak nie vinnig kwaad nie.
Ek soek niemand se geld of besittings nie. Ek soek net ware liefde. Iemand wat my kan aanvaar vir wie en wat ek is. Ek het nie veel nie, maar sal dit deel met iemand wat liefde kan gee. Ek hou daarvan om net rustig te kan wees....
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet net lief wees vir my. Ek koop nie liefde nie maar sal liefde gee vir liefde.
Sy moet my net kan aanvaar vir wie en wat ek is.
Sy moet lief wees vir kinders en diere...
Sy moet n lekker gesellig wees en net lekker kan kuier.
Wat Sy Vriende Sê
Vannamibiaaf het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek (Kleine kuppe), Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Windhoek (Namibië) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
150cm (4' 11.1") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Vannamibiaaf moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.