LagliefsielsgenootLagliefsielsgenoot
Lagliefsielsgenoot

57 – Windhoek (Hentiesbaai), Namibië

LagliefsielsgenootLagliefsielsgenoot
1

Lagliefsielsgenoot

57 – Windhoek (Hentiesbaai), Namibië

LagendeDimpels

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 15 September 2024

Verander: 15 September 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n mens-- mens..n oop en eerlike Eva'tjie...Hou die meeste van lag en vriendelikheid..maar kan ook erenstig wees waar gepas.
Lief di natuurlewe baie en diere..kan ok so bietjie visvang😉en hou baie van musiek..groot verskeidenheid..Tuin maak..lang ente gaan stap.Om te braai en kan n lekker braaibroodjie maak!!
Ek geniet die lewe..'vat elke dag soos hy kom en maak di beste daarvan..verkies om n posetiewe uitkyk op die lewe te hè..

Haar Ideale Pasmaat

Ek op soek na n pasmaat..wat ok n goeie en mooi uitkyk op die lewe het..wat kan waarde heg aan die mooi van die lewe en ok die mooi kan sien in ander.Dai ou klein dingetjies wat saak maak en kan waardeer Die innerlike raak kan sien en waardeer en nie net na die uiterlike lèe dop wil soek en hè nie.Dis nie net die nou wat moet tel nie..maar die morè en aldie ander baie morè,s daarna ook.
My pasmaat moet grooooot asb netjies en skoon op homself wees..veral wat die mond en tande betref ook🙈En verkieslik nie rook nie..wil nie n asbak soen nie🤗

Wat Haar Vriende Sê

Lagliefsielsgenoot het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek (Hentiesbaai), Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Westerse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Stap; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese; Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters