In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n maklike, eerlike bubbly laerskool juffrou wat mal is oor lees, kook, en verf. Ek hou van roadtrips en wegbreek, al is dit net een of twee nagte se kamp in die veld of langs die see. Ek is mal oor surprises, groot of klein. Al is ek stil, hou ek nie van alleen wees nie. Ek sal eerder by vriende of familie kuier as om in nagklubs rond te hang.
Geld, status en "looks" maak nie saak nie, want dit kan in 'n oogwink verdwyn. Wat wel tel is jou hart, waardes, integriteit en werks etiek.
Geen mens is gemaak om alleen deur die lewe te gaan nie. So ek soek net daai een wat mens dinge mee kan deel.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale maat sal iemand wees met wie ek 'n pad kan stap. Iemand met wie ek die klein dingetjies van die lewe kan deel, goed of sleg. 'n Man wat eerlik, betroubaar en opreg is. Iemand wat lag en gesels en grappies kan maak. Iemand wat die ligter kant van die lewe waardeer en wat die moeilike kant kan trotseer sonder om moedeloos te raak.
Hy moet volwasse en verantwoordelik kan wees.
Is daar nog 'n "manly man", wat die hoof van die verhouding wil wees en wat die leiding in die verhouding wil neem? Iemand vir wie ek kan omgee en ondersteun? Iemand wat sy drome en ambisies met my kan deel en wat myne sal ondersteun? Iemand wat my sy prioriteit sal maak, my sal respekteer en sal aanvaar nes ek is en ek vir hom?
Wat Haar Vriende Sê
BlouDaffodil het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië | ||
Ligging: |
Enige plek in Namibië | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
36 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Duits; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Branderplankry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kegelbal; Liggaamsbou; Lyfbranderry; Motorsport; Rotsklim; Rugby; Skubaduik; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Waaghalsige sport; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |