Woestyn132Woestyn132
Woestyn132

73 – Mariental (Hardap), Namibië

Woestyn132Woestyn132
4

Woestyn132

73 – Mariental (Hardap), Namibië

No one must be lonely

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n rustige,verstaanbare mens sonder enige streke
Kom goed met mense klaar. Is n liefdevolle person. Is positive en humorous person. Tog erenstig. Eerlik en opreg. GEEN lieg en bedrieg.
Hou van uitkamp en toer. Buitelewe.
Het baie liefde om te gee.
Sal verhuis vir die regte person.

Haar Ideale Pasmaat

Karaktervolle person.
moet eerlik en opreg wees.
Hy kan Sy sport kyk of geniet, en ek sal dit saam met hom geniet. Hou van toer en uitkamp.
Liefdevol wees.
My leer ken al bly ek in Namibia.

Wat Haar Vriende Sê

Eben Bester vertel...

Ek is bevoorreg om Elize te ken. Ek het haar 'n klompie jare gelede op hierdie einste webtuiste ontmoet. Sy het my beïndruk as 'n standvastige, eerlike, opregte, vriendelike, goed-opgevoede en aangename persoonlikheid. Ek praat feitelik op 'n daaglikse basis met haar en weet in 'n groot mate wat in haar lewe aangaan. Hoe sy dinge hanteer, spreek van deernis, ervaring en liefde. Sy respekteer haar mede-mens en dwing op 'n sagte manier respek af - iemand sal nie vir haar ore aansit nie. Op haar stil manier, is sy "street wise". Sy is diep-gelowig, maar loop nie daarmee te koop nie. Sy self is 'n "Angel on Namibian ground" in my boeke. Sy is self-versorgend en 'n baie sorgsame, vredeliewende mens. Sy is nie skaam nie, maar baie beskeie en nederig. Sy het oor die jare 'n baie sagte plek in my hart ontwikkel. Ek sal graag wil sien dat haar hart aan iemand gaan wat dit met deernis en liefde sal koester. Sy verdien niks minder as dit nie. Sy het baie liefde om te gee aan die regte persoon. Ek kan nog baie mooi dinge oor haar sê. Terselfdertyd is daar niks wat nie mooi is omtrent haar nie. Ek sal volstaan deur te sê sy is 'n juweel van 'n mens.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mariental (Hardap), Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Botswana; Namibië; Suid-Afrika
Ligging:
Botswana; Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
69 - 79
Sterreteken:
Enige
Lengte:
154cm (5' 0.6") - 191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; R&B / Soul; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Kampering; Krieket; Rugby; Snoeker; Sokker; Stap; Staptogte; Swem; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters