In haar eie woorde...
Oor Haar
My foto's is net vir 'n gunsteling sigbaar, en miskien lyk ek normaal, gewoond, maar ek is baie anders. Ek gee diep en baie om vir my mens.
Saamwees is vir my lekker: saam gesels, eet, stap, reis, werk en saam stilwees.
Ns:
*Oribi - "... is a species of small antelope. It's Distribution is patchy and discontinuous. It's rare in Namibia."
Haar Ideale Pasmaat
💙 *Regte Man*
Ek hou van 'n netjies versorgde man. (naels moet skoon wees 😉) maar harde-werk hande is......💙
Ek hou van ouwêreldse "charm". Ek hou van `n man wat kan gesels. Iemand wat vir my dinge kan vertel - drome, ideale, reise en als wat vir hom mooi en interessant is.
Ek hou van `n man met `n sagte ❤️ en `n
skerp verstand en `n GOEIE humorsin.
Ek hou van `n man wat kyk na sy lyf. Ek kyk na myne!
Eet is lekker - veral in Namibië, maar matigheid is aantreklik
Wat Haar Vriende Sê
Oribi het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 61 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Dans / Disko; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Speurverhale |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Swart & Wit / Stil |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Breiwerk; Fotografie; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Fietsry; Kampering; Stap; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia: |
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |