In haar eie woorde...
Oor Haar
Gewonlik weet ek nooit wat om hier te skryf nie en vandag is g'n exception nie.
Waar begin mens Gewonlik?
So hier is my storie, ek is 30 jaar oud, enkel mA, van die oulikste seuntjie. Ek weet baie mense sê so en duidelik is ek nie anderste nIe.
Ek hou van in die kombuis wees, bak of kook ... Gee my 'n houtlepel en ek is in my gelukige plek.
Ek is 'n Christen, maar ek respekteer ander mense se geloof.
Ek geniet boek lees, board games speel en net rustig wees.
Kom ons gaan drink 'n koppie koffie of twee en leer mekaar ken. Jy weet nooit wat in die toekoms mag gebeur nie.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat sal 'n positiewe persoon wees wat gemaklik is met homself.
Ambisie is baie belangrik.
Hy moet van kinders hou en opgewonde wees oor die lewe.
Wat Haar Vriende Sê
LieweHeksie_Nam het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Windhoek (Namibië) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
31 - 43 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
166cm (5' 5.4") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Nederlands; Noorweegs | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties; Skaam; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fantasie; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dramas; Komedie / Sitkom |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Diere: |
Ek hou van diere |
Eerlikheid: |
Uiters |