DuimpelsDuimpels
Duimpels

57 – Windhoek (OKAHANDJA), Namibië

DuimpelsDuimpels
4

Duimpels

57 – Windhoek (OKAHANDJA), Namibië

Respekvol, betrouenswaardig, hardwerkend,, vriendelik, wil jou help om uit die kas te klim,

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 12 Oktober 2024

Verander: 05 Oktober 2024

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks 'n Dame, wat bereid is om 'n man te help wat gehelp wil word om uit sy verlede te klim om sy menswaardigheid terug te vind. Om 'n glimlag weer op sy gesig te sien. 'N hupple in sy stap terug te bring.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet respekvol, liefdevol, eerlik, betroubaar, lewenslustig, professioneel en hardwerkend wees. Ek duld geen leuns en oneerlikheid nie.

Wat Haar Vriende Sê

Duimpels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek (OKAHANDJA), Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Ander
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese; Swart / Karibies
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Frans; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Duimpels moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.