Spoon33rSpoon33r
Spoon33r

42 – Keetmanshoop (Noordoewer), Namibië

Spoon33rSpoon33r
1

Spoon33r

42 – Keetmanshoop (Noordoewer), Namibië

Die pot soek n deksel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 22 September 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek lewe n plaas lewe so ek hou van die natuur en diere.
Ek is vriendelik en betroubaar en ek het n liefde vir dans en Darts en Bike ry en soms net ontspan en n series kyk.
Ek is iemand van my woord

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat ook op haar stage van die lewe is wat n maat soek wat pas om n vol lewe te he. Ek soek n Vroutjie wat hou van kamp of plaaslewe en nie mind om soms brood te eet as ons te ly is om kos te maak nie. Ek soek n persoon wat betroubaar is wat ook die lewe saam met n ander wil loop en dinge saam doen.
sy moet nie langer as 1,65m wees nie. Sy moet hou van dans en braaivleis eet. Oulike persoonlikheid met en sexy lyfie.

Wat Sy Vriende Sê

Spoon33r het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Keetmanshoop (Noordoewer), Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Ram
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Spoon33r moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.