In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n maklike mens glad vol dinge nie. Ek vang baie vis en jag gereeld. Ek hou daarvan om die rugby te kyk en te braai op naweke
Ek is sterk gelowig en lag altyd, ek hou daarvan om mense te laat laag. Ek het n baie sterk uit kyk oor die lewe, en wil altyd die mooi in almal sien.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat my kan aanvaar soos ek is, ek wil nie iemand he net om die tyd verby te kry nie, jy moet rerig eerlik wees oneerlikheid is n groot seer vir my. Lojaliteid ook as jy nie my en net my kan kies bo enige omstandighede of probleme of maak nie saak hoe moeilik dige raak nie dan moet jy maar verby hou. Ek soek iemand wat sal bly. So as jy daai persson is dan dink ek ons paaitjie vorentoe sal mooi wees. Geloof is n baie groot moet.
Wat Sy Vriende Sê
boerbok007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Walvis Bay (Walvis Baai), Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
179cm (5' 10.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Namibië | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 31 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
boerbok007 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.