vlootjie69vlootjie69
vlootjie69

55 – Aranos (Stampriet), Namibië

vlootjie69vlootjie69
2

vlootjie69

55 – Aranos (Stampriet), Namibië

Tweede kans

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 11 November 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n goeie hart. Ek is n goeie luisteraar. .....nee mens, leer my ken en besluit self. Maak nie saak wat ek hier skryf. Elke persoon gaan my op n ander manier ondervind. Dit hang af of ons click of nie. Punt is...op die ouderdom wil mens n maatjie he. Daarom offer mens op. Is mens bereid om te probeer.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet n sagte en goeie hart he, maar mans genoeg om n kans op die lewe en op my te vat. Goeie waardes en respek vir mens, dier en lewe. Maklik kan lag. Laf kan raak. Gemaklik wees in sy eie vel.

Wat Haar Vriende Sê

vlootjie69 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Aranos (Stampriet), Namibië
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Visse
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Enige plek in Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 67
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Latyns
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Lees; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Langhare; Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie