In haar eie woorde...
Oor Haar
is moeilik om jouself te beskryf, is beter om my te leer ken en dan jou eie opinie op te maak.
Haar Ideale Pasmaat
mens kan lang opstelle skryf oor wat jy soek in n man, maar jy kry nie waarvoor jy wens nie. So my ideale man is iem wat na homself kyk, moet hou van gym en oefening of enige sport beoefen. Ek soek iem wat n goeie humor sin het, liefdevol en selfstandig is in sy lewe. Hy moet lief wees vir diere, veral honde, moet bereid wees om te kan travel en goeie familie man en tog ook n uitgaande persoonlikheid he,hy moet my met alles in sy lewe kan lief he, en n toekoms saam my wil opbou maak nie saak waar ons mekaar bevind nie.
Wat Haar Vriende Sê
Angle1974 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Swakopmund (walvisbay), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
39 - 48 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 195cm (6' 4.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Angle1974 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.