LiefdeBul

28 – Windhoek, Namibië

0

LiefdeBul

28 – Windhoek, Namibië

N simple plat op die Aarde ou, lekker vol pret en altyd positief Vir n Ander Dag!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is mal oor die natuur, alles daar in. Ek Hou van Jag, maar respekteer die natuur, so ek Jag net Om vleis in die huis te kry, nie Vir pret of kompetiesie nie. Kan my altyd by tel by n kamp trip. Eks baie handig met my handed, Hou van goed bou en so(in n komstruksie familie Groot geraak). Nie een Vir clubs nie, sal erder n hiking trip verkies

Sy Ideale Pasmaat

Eks nie Baie uit soekerig nie, net iemand wat nie sal omgee Om darem so Elke nou Dan weg raak in die natuur.

Wat Sy Vriende Sê

LiefdeBul het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Windhoek, Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
194cm (6' 4.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

LiefdeBul moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.