In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek lief lag en Avontuur. Kamp en Kuier. Sit graag langs die vuur
Ek hou myself besig met naaldwerk en lees.
Tuinmaak en speel
Altyd nuwe planne
My lyf is vir my 'n lekker plek. Niemand daar binne slaan mekaar of word kwaad vir mekaar nie. My hart leef in vrede met my kop saam, en my beste probeer met my seerste onthou. En as ek nog 'n glas wyn wil drink, moet my boude maar nog bietjie wag vir daai 28 dae eier dieet se spectacular before en after foto, want later is nooit so lekker soos nou nie.
Soms is my hare skuins bedonnnerd en lyk soos 'n dulux hond se kapsel na 'n onderonsie met 'n bliksemstraal, maar dan trek ek maar net daai duur woollies cleavage bra aan en hou oogkontak heel dag - meeste mense konsentreer so om nie af te kyk nie dat dit hulle heeltemal ontgaan om boontoe te kyk.
En as ek die dag wakker word en my oogplooie lyk soos 'n sharpei s'n wat sy wange verslaap het, wend ek my summier tot een van my morocco gewade, 'n kleurvolle band oor my kop en 'n groot iets wat aan 'n lang silwer ketting om my nek hang. Dan lyk ek so wild geklits dat almal onmiddellik wegkyk en spontaan met die mense langs hulle begin kleinpraatjies maak as hulle my sien aankom, en my oogvelle met vlieënde vaandels ongesiens die dag oorleef.
En ja my boude is te groot, en my plooie te veel, en my enkels te dik, en my praat te hard en my voel te diep, en my kwaad te kwaai en my lê te lui, maar dis ek... in my volle glorie. Gemaak deur die Jirre homself, en gestempel met sy eie stamp of approval. Original.
En ek en my beste probeer sal sag wees met hierdie lyf, en met die siel in hierdie lyf.
En sal net soos ek is ook eendag met al my Tania-ness, al juigend en onvolmaak en mooi en real met al tien onhebbelike tone oor die wenstreep kom. Dit weet ek verseker.
© Hekelwoorde van my Hart
Haar Ideale Pasmaat
Kan Jy lag en gesels eenvoudig dinge geniet
En help planne maak
Kan Jy grappe vat en maak.
Ek soek n maat wat kan gesels oor intresante onderwerp my hand vat en oor die straat stap
En die weg van Die Vader Ken
En Dan ook sag met die lyf en siel sal werk
Wat Haar Vriende Sê
Avontier123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek (Olympia), Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
161cm (5' 3.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
62 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Volk; World |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Reis; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Boogskiet; Dans; Hang- / Skermsweef; Kampering; Perdry; Pluimbal; Rugby; Skaak; Skermkuns; Ski; Skietsport; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Tafeltennis; Veerpyltjies; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Seekos; Sjinees; Soesji; Thai; Viëtnamees |
Dieetbeperkings : |
Suikervry; Koolhidrate-vry |
Lewenspas: |
Ordeloos |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek sien verskeie mense |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Visse; Ander |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia: |
Senuweeagtig; Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |