In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n baie sosiale persoon en hou van kommunikeer, is ook baie uitgesproke en hou daarvan om te gesels. Ek hou daarvan om met eerlike en opregte persone as vriende te he. Ek haat rugstekery en hou nie daarvan om valsbeskuldig te word vir iets wat ek nie gedoen het nie. Kan baie kort verdraad wees maar op die regte manier.
Ek is n natuur persoon en hou van die buitelewe soos kamp, visvang. n Groot aanhanger van klasieke musiek soos Mozart and koor optredes. Ek is op die oomblik n student aan die Universiteit en my doelwit is om n lektor te wees eendag besig met my Nagraadse kwalifikasie in Onderwys.
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet min of meer dieselfde voornemens het, in sy rigting. Ek soek n persoon wat n vooraanstande persoon is vir eerlikheid in die verhouding en moet kan gesels. Hy moet op alle vlakke van die lewe kan saam gesels soos bv die ekonomie, droogte ens.
Ons aktiwiteite moet vir ons albei tot voordeel trek en ons moet dit saam geniet. As hy nie van Opera hou nie kan ek hom nie forseer om dit te geniet nie.
Om n two timer te wees is gewoontlik die grootste probleem in enige verhouding daarvoor moet daar openhartig oor probleme gesels kan word
Wat Sy Vriende Sê
sielsiek het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Windhoek (Khomasdal), Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Namibië | ||
Ligging: |
Windhoek (Namibië) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 65 | ||
Sterreteken: |
Maagd | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Silwer |
Afspraak Aktiwiteite: |
Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Opera |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Riller |
Belangstellings: |
Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Gimnastiek; Krieket; Sokker; Tennis |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Dieetbeperkings : |
Diabetiese |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's 'n student |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |