1

Natuurvrede

76 – Swakopmund (Omaruru), NamibiŽ

I AM AM A VERY STABLE PERSON ; I AM HONEST ; VERY SIMPLE ; DO NOT EXPECT TO MUCH FROM LIFE ; DO NOT

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n baie eerlike en opregte mens . Meer gereld ernstig alhoewel ek ook partykeer komies kan wees . Baie lief vir die natuur en kan baie maklik tyd deurbring met iemand wat ook waardeering het vir die natuur , praat nooit snert nie . Ek kan baie goed luister wanneer iemand iets vertel of wil bespreek . KAN BAIE LIEFDE GEE en ek maak graag mense gelukkig . het geen plek in my lewe vir stry en baklei nie ! Ek is tevrede met min aardse besittings , het my eie huis en ook n wonderlike wegkom plekkie in die natuur , wat redelik gertieflik ingerig is . Dit is so wonderlik daar wanneer mens n sielsgenoot saam met jou kan he !!
My vriende behandel my met baie respek . Ek is baie lief vir diere maar het tans nie een nie . Ek han my geiet in n groep mense maar is meeal aan die stil kant en luister wat die ander se . Ek stel belang in die Natuurwetenskappe en mense in ou wereld dele , veral die wat nog baie tradisioneel is .Ek ontspan op my beste met goeie opregte geselskap of by n Mopanie hout vuur saam met n diep mens . Sou wonderlik wees indien meer mense opreg sou wees . Ek is bekommerd oor die toekoms van jong mense .

Sy Ideale Pasmaat

Ek sal baie graag iemand as vriend wil he wat gedeeltelik die selfde sentimente as ek het iemand wat ook opreg en eerlik is en my ook sal waardeer . Ek het nie iemand nodig om vir my huis te hou nie , die dingetjies kan ons waar nodig saam doen en geniet . Die dame kan ook aangaan met haar eie dinge , solank ons net in mekaar se nabyheid is en af en toe ietsie met mekaar deel , al is dit net n paar woorde of n drukkie . E k sal haar nooit alleen by die huis los nie sy kan my orals vergesel , sal ook goed wees as sy ook motor kan bestuur indien nodig . Sy moet nie iemand wees wat gereeld wil partytjie hou nie , liewsers saam met my by die vuur sit of TV kyk wanneer mens by die huis is ,en diep en intersante dinge het om oor te gesels . Ek wil nie nodwendig iemand he wat heeldag wil huis skoon maak nie , ek is baie rustig en soek net n sielsgenoot . [removed]
Ek sal nie baklei nie , as my maat nie hou van iets nie sal ek dit regstel of op n mooi manier die vriendskap beeindig soos dit haar pas .

Wat Sy Vriende SÍ

Natuurvrede het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Swakopmund (Omaruru), NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
76
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Wild
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Kos
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Naakbaai
Afsitters:
Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Skattiejag Namibia:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie